Markus 12:34 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe Jesus sien dat hy verstandig geantwoord het, sê Hy vir hom: Jy is nie ver van die koninkryk van God nie. En niemand het dit meer gewaag om Hom vrae te stel nie.

Markus 12

Markus 12:27-44