Markus 12:33 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en om Hom lief te hê uit die hele hart en uit die hele verstand en uit die hele siel en uit die hele krag, en om die naaste lief te hê soos jouself, is meer as al die brandoffers en die slagoffers.

Markus 12

Markus 12:30-34