Markus 11:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die skrifgeleerdes en die owerpriesters het dit gehoor en gesoek hoe hulle Hom kon ombring; want hulle was bang vir Hom, omdat die hele skare verslae was oor sy leer.

Markus 11

Markus 11:9-24