Markus 11:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Hy het geleer en vir hulle gesê: Is daar nie geskrywe: My huis moet ’n huis van gebed genoem word vir al die nasies nie? Maar julle het dit ’n rowerspelonk gemaak.

Markus 11

Markus 11:11-21