Lukas 8:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En wat in die dorings geval het — dit is die wat gehoor het, en hulle gaan weg en word verstik deur die sorge en rykdom en genietinge van die lewe en dra geen ryp vrug nie.

Lukas 8

Lukas 8:7-20