Lukas 8:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En dié op die rots is hulle wat die woord met blydskap ontvang wanneer hulle dit hoor; en hulle het geen wortel nie, aangesien hulle net vir ’n tyd glo, en in die tyd van versoeking val hulle af.

Lukas 8

Lukas 8:10-15