Lukas 7:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Jesus antwoord en sê vir hulle: Gaan vertel aan Johannes wat julle sien en hoor: blindes sien weer, kreupeles loop, melaatses word gereinig, dowes hoor, dooies word opgewek, aan armes word die evangelie verkondig.

Lukas 7

Lukas 7:18-28