Lukas 7:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En in dieselfde uur het Hy baie mense genees van siektes en kwale en bose geeste, en aan baie blindes die gesig geskenk.

Lukas 7

Lukas 7:15-28