Lukas 7:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe Hy naby die poort van die stad kom, word daar net ’n dooie uitgedra, die enigste seun van sy moeder, en sy was ’n weduwee; en ’n groot menigte van die stad was by haar.

Lukas 7

Lukas 7:10-17