Lukas 7:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN die dag daarna was Hy op weg na ’n stad met die naam van Nain; en baie van sy dissipels en ’n groot menigte het saam met Hom gegaan.

Lukas 7

Lukas 7:7-15