Lukas 6:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê Jesus vir hulle: Ek sal aan julle ’n vraag stel: wat is geoorloof op die sabbat — om goed te doen of kwaad te doen; om ’n lewe te red of óm te bring?

Lukas 6

Lukas 6:8-10