Lukas 6:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En nadat Hy almal rondom aangekyk het, sê Hy vir die man: Steek jou hand uit! En hy het dit gedoen; en sy hand is herstel, gesond soos die ander een.

Lukas 6

Lukas 6:5-15