Lukas 6:30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar gee aan elkeen wat jou iets vra, en eis jou goed nie terug van hom wat dit neem nie.

Lukas 6

Lukas 6:21-32