Lukas 6:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Aan hom wat jou op die wang slaan, moet jy ook die ander een aanbied; en aan hom wat jou bo-kleed neem, moet jy ook die onderkleed nie weier nie.

Lukas 6

Lukas 6:23-34