Lukas 4:43 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Hy het vir hulle gesê: Ek moet aan die ander stede ook die evangelie van die koninkryk van God bring, want daarvoor is Ek gestuur.

Lukas 4

Lukas 4:35-44