Lukas 4:42 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe dit dag geword het, het Hy uitgegaan en na ’n verlate plek vertrek; en die skare het Hom gesoek en by Hom gekom en Hom teëgehou, dat Hy nie van hulle sou weggaan nie.

Lukas 4

Lukas 4:33-43