Lukas 23:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN toe hulle Hom weglei, neem hulle ’n sekere Simon van Ciréne wat van die veld af gekom het, en sit die kruis op hom om dit agter Jesus aan te dra.

Lukas 23

Lukas 23:18-36