Lukas 23:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hy het die een vir hulle losgelaat wat oor opstand en moord in die gevangenis gewerp was, die een wat hulle geëis het. Maar Jesus het hy aan hulle wil oorgelewer.

Lukas 23

Lukas 23:23-31