Lukas 21:37-38 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

37. EN Hy was oordag in die tempel besig om te leer, en snags het Hy uitgegaan en vernag op die berg wat die Olyfberg genoem word.

38. En die hele volk het vroeg in die môre na Hom in die tempel gekom om na Hom te luister.

Lukas 21