Lukas 21:37 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN Hy was oordag in die tempel besig om te leer, en snags het Hy uitgegaan en vernag op die berg wat die Olyfberg genoem word.

Lukas 21

Lukas 21:28-38