Lukas 21:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar voor al hierdie dinge sal hulle die hande aan julle slaan en julle vervolg en oorlewer in sinagoges en gevangenisse en julle voor konings en goewerneurs bring ter wille van my Naam.

Lukas 21

Lukas 21:8-15