Lukas 21:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En daar sal groot aardbewings op verskillende plekke wees en hongersnode en pessiektes; en daar sal verskriklike dinge en groot tekens van die hemel kom.

Lukas 21

Lukas 21:6-12