Lukas 19:33-36 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

33. En terwyl hulle die vul losmaak, sê die eienaars aan hulle: Waarom maak julle die vul los?

34. En hulle antwoord: Die Here het hom nodig.

35. Toe bring hulle hom na Jesus toe, en hulle lê hul klere op die vul en laat Jesus daarop sit.

36. En terwyl Hy voortgaan, gooi hulle hul klere oop op die pad.

Lukas 19