Lukas 18:43 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En onmiddellik het hy gesien en Hom gevolg, terwyl hy God verheerlik. En toe die hele volk dit sien, het hulle aan God die lof gegee.

Lukas 18

Lukas 18:38-43