Lukas 15:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar hy antwoord en sê vir sy vader: Kyk, ek dien u so baie jare en ek het nooit u gebod oortree nie, en vir my het u nooit ’n bokkie gegee, sodat ek saam met my vriende vrolik kon wees nie.

Lukas 15

Lukas 15:19-32