Lukas 14:4-6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

4. Maar hulle het stilgebly. Toe neem Hy hom en maak hom gesond en laat hom gaan.

5. En Hy antwoord en sê vir hulle: Wie van julle se esel of os sal in ’n put val, wat dit nie dadelik op die sabbatdag sal uittrek nie?

6. En hulle kon Hom daarop nie antwoord nie.

Lukas 14