Lukas 13:35 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Kyk, julle huis word vir julle woes gelaat. Voorwaar Ek sê vir julle dat julle My sekerlik nie sal sien nie totdat die dag kom wanneer julle sal sê: Geseënd is Hy wat kom in die Naam van die Here!

Lukas 13

Lukas 13:28-35