Lukas 13:34 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jerusalem, Jerusalem, jy wat die profete doodmaak en die wat na jou gestuur is, stenig, hoe dikwels wou Ek jou kinders bymekaarmaak, soos ’n hen haar kuikens onder die vlerke, en julle wou nie.

Lukas 13

Lukas 13:31-35