Lukas 13:32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Hy het vir hulle gesê: Gaan vertel daardie jakkals: Kyk, Ek dryf duiwels uit en maak gesond, vandag en môre, en op die derde dag is Ek klaar.

Lukas 13

Lukas 13:29-34