Lukas 13:31 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN op dieselfde dag het sommige van die Fariseërs na Hom gekom en vir Hom gesê: Gaan weg en vertrek hiervandaan, want Herodes wil U om die lewe bring.

Lukas 13

Lukas 13:21-35