Lukas 11:38 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe die Fariseër dit sien, het hy hom verwonder dat Hy nie voor die maaltyd eers gewas het nie.

Lukas 11

Lukas 11:31-40