Lukas 11:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Hy sê vir hulle: Wanneer julle bid, sê: Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde;

Lukas 11

Lukas 11:1-5