Lukas 11:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN toe Hy op ’n sekere plek besig was om te bid, sê een van sy dissipels vir Hom nadat Hy opgehou het: Here, leer ons bid, soos Johannes ook sy dissipels geleer het.

Lukas 11

Lukas 11:1-6