Levítikus 7:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. EN dit is die wet van die skuldoffer: dit is hoogheilig.

2. Op die plek waar hulle die brandoffer slag, moet hulle die skuldoffer slag, en hy moet die bloed rondom teen die altaar uitgooi.

3. En hy moet al die vet daarvan offer: die vetstert en die vet wat oor die binnegoed lê,

Levítikus 7