Levítikus 6:30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar elke sondoffer waarvan ’n deel van die bloed in die tent van samekoms gebring word, om in die heiligdom versoening te doen, mag nie geëet word nie; dit moet met vuur verbrand word.

Levítikus 6

Levítikus 6:28-30