Levítikus 7:1-2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. EN dit is die wet van die skuldoffer: dit is hoogheilig.

2. Op die plek waar hulle die brandoffer slag, moet hulle die skuldoffer slag, en hy moet die bloed rondom teen die altaar uitgooi.

Levítikus 7