Levítikus 6:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Gee bevel aan Aäron en sy seuns en sê: Dit is die wet van die brandoffer: Dit, die brandoffer, moet op sy vuurherd op die altaar die hele nag lank tot die môre toe bly, en die altaarvuur moet daardeur aan die brand gehou word.

Levítikus 6

Levítikus 6:1-12