Levítikus 6:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die priester moet sy linnekleed aantrek, en die linnebroek moet hy oor sy vlees aantrek; dan moet hy die as wegneem waartoe die vuur die brandoffer op die altaar verteer het, en dit langs die altaar uitgooi.

Levítikus 6

Levítikus 6:7-16