Levítikus 25:47 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En as ’n vreemdeling of bywoner by jou vermoënd word, en jou broer by hom verarm en hy homself aan ’n vreemdeling of bywoner by jou verkoop, of aan ’n familielid uit die geslag van ’n vreemdeling,

Levítikus 25

Levítikus 25:39-48