Levítikus 25:46 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En julle mag dié aan julle kinders ná julle nalaat as ’n erflike besitting; vir ewig mag julle hulle laat dien. Maar oor julle broers, die kinders van Israel, die een oor die ander — oor hom mag jy nie met hardheid heers nie.

Levítikus 25

Levítikus 25:44-55