Levítikus 25:16-18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

16. volgens die groter aantal jare moet jy die koopprys daarvan vermeerder, en volgens die kleiner aantal jare moet jy die koopprys daarvan verminder, want hy verkoop aan jou die aantal oeste.

17. Laat niemand dan sy naaste verdruk nie, en vrees jy jou God; want Ek is die Here julle God.

18. En doen my insettinge en onderhou my verordeninge en doen dit, dat julle veilig kan woon in die land.

Levítikus 25