Levítikus 24:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Moses het toe met die kinders van Israel gespreek, en hulle het die vloeker buitekant die laer uitgebring en hom gestenig. En die kinders van Israel het gedoen soos die Here Moses beveel het.

Levítikus 24

Levítikus 24:17-23