Levítikus 25:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. VERDER het die Here met Moses gespreek by die berg Sinai en gesê:

2. Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle: As julle in die land inkom wat Ek julle gee, moet die land ’n sabbat hou vir die Here.

3. Ses jaar lank mag jy jou land saai en ses jaar lank jou wingerd snoei en die opbrings daarvan insamel;

Levítikus 25