Levítikus 24:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Aäron moet dit buitekant die voorhangsel van die Getuienis, in die tent van samekoms, regmaak om te brand van die aand tot die môre voor die aangesig van die Here, gedurigdeur. Dit is ’n ewige insetting vir julle geslagte.

Levítikus 24

Levítikus 24:1-13