Levítikus 24:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Gee bevel aan die kinders van Israel dat hulle vir jou suiwer, uitgestampte olyfolie vir die kandelaar moet bring, om gedurigdeur ’n brandende lamp te hê.

Levítikus 24

Levítikus 24:1-11