Levítikus 23:21 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En julle moet op daardie selfde dag uitroep: ’n heilige vierdag moet dit vir julle wees; géén beroepswerk mag julle doen nie. Dit is ’n ewige insetting in al julle woonplekke vir julle geslagte.

Levítikus 23

Levítikus 23:13-30