Levítikus 23:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en die priester moet hulle saam met die eerstelingsbrood as beweegoffer voor die aangesig van die Here beweeg saam met die twee lammers; dié moet aan die Here heilig wees, ten voordele van die priester.

Levítikus 23

Levítikus 23:15-22