Levítikus 23:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Julle moet ook by die brood sewe jaaroud lammers sonder gebrek en een jong bul en twee ramme bring. Hulle moet ’n brandoffer aan die Here wees saam met die spysoffer en die drankoffers wat daarby behoort as vuuroffer van lieflike geur aan die Here.

Levítikus 23

Levítikus 23:13-22