Julle moet uit jul woonplekke twee beweegbrode bring; dit moet van twee-tiendes van ’n efa fynmeel wees; gesuurd moet dit gebak word as eerstelinge aan die Here.