Levítikus 22:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

of iemand wat aan enige kruipende ongedierte raak, waardeur hy onrein word, of aan ’n mens, deur wie hy onrein word ten gevolge van watter onreinheid ook al —

Levítikus 22

Levítikus 22:3-7